Flash 8 required
Home Nuus Skakels Soek
Banner
Banner
 
 
 
   
Se jou se
Wat dink jy van Afrikaanse Musiek
 

.
  • Nuutste
  • Meeste gelees
  • Nuusflits
Louis Fivaz
Louis Fivaz
...
Lees meer... 474 Hits 0 Ratings
LIZA BRONNER, betower elk...
LIZA BRONNER, betower elke keer
Liza Bronner se nuwe CD is vanaf einde September landwyd beskikbaar en met ‘n titel soos Vir eers is dit net ek gee sy sommer dadelik haar aanhangers...
Lees meer... 455 Hits 0 Ratings
Nuwe Webtuiste
Nuwe Webtuiste
Welkom by die nuwe Ons vir jou Suid Afrika webtuiste. Hou vas, dit gaan net beter raak... Ons gaan binnekort 'n paar lekkerhede launch soos...
Lees meer... 6981 Hits 0 Ratings
WIN Almay hampers valued ...
WIN Almay hampers valued at R1000
To WIN one of 3 Almay hampers valued at R1000 each (including a complete set of Bio Organics) go to...
Lees meer... 5971 Hits 5 Ratings
To WIN one of 3 Almay hampers valued at R1000 each (including a complete set of
Bio Organics) go to
www.almaycompetition.co.za.
Banner
.
Nuus
Louis Fivaz PDF Print E-mail
Read more...
 
LIZA BRONNER, betower elke keer PDF Print E-mail

Liza Bronner se nuwe CD is vanaf einde September landwyd beskikbaar en met ‘n titel soos Vir eers is dit net ek gee sy sommer dadelik haar aanhangers ‘n voorsmakie van wat hulle te wagte kan wees! Agter Liza se sprankelende persoonlikheid en asemrowende glimlag kruip daar ‘n baie sagte hart weg, en dit word in haar musiek gereflekteer – dis vrolik, hartseer en speels, maar as jy tussen die lyne lees is daar beslis ‘n dieper boodskap vir die luisteraar.

 

Read more...
 
Cordelia PDF Print E-mail
User Rating: / 4
PoorBest 

Hit Records is trots om ons eerste kunstenaar Cordelia bekend te stel. Die splinternuwe CD is nou beskikbaar by www.hitrecords.co.za en ander goeie musiek winkels. Jy kan haar besoek by  www.cordelia.co.za of gaan loer in op Facebook (Kliek Hier)

 

Read more...
 
Sonja Lochenberg PDF Print E-mail

Persverklaring: “Droom van my”

Sonja ontpop in gewilde Diva

Andries Pretorius se enigste bydra tot ons land se toekoms was nie net as held in die Voortrekkers nie …

Ons kuier vandag by ‘n musikale DIVA wat haar eerste musiek tree gegee het agter ‘n kareokie sisteem op dertienjarige ouderdom. Sonja Lochenberg die eens skaam koshuisbrakkie het mooi groot geword op verhoë voor die land en sy mense en het ontwikkel tot ‘n goed versorgde dame met die gesig, stem en houding van ‘n engel.

Read more...
 
Ons vir Jou PDF Print E-mail
User Rating: / 16
PoorBest 

Musical: Ons vir jouDirector Deon Opperman of Packed House Productions has set himself up as a formidable force in musicals, having staged popular extravaganzas like Fiddler on the Roofand The King and I. Now he brings what he has called “a good old Boereoorlog story about heroism, love and the killing grounds,” to the big stage at Pretoria’s State Theatre on a budget of R4 million.

Read more...
 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2
Banner
Banner

Banner
 
       
Banner
Banner
Website by Design4U and Hosting by InterImage Hosting.com