|
Welkom by Ons vir jou Suid Afrika |
|
|
|
|
Welkom by Ons vir jou Suid Afrika, dis my semi- attempt om 'n eg Suid Afrikaanse, Afrikaanse webtuiste op die lug te he. Die webtuiste is ook n vertoon venster vir baie van die InterImage Design kliente, so besoek asb ons webtuiste gereeld vir opdatering en nuwe COOL stuff wat dalk mag gebeur.
Jy kan registreer en artikels skryf, links stuur en nog ander fun stuff. O ja, daar's geen reels nie, en Ons vir jou Suid Afrika is nie 'n Afrikaanse webtuiste wat gaan freaky raak oor regte taal gebruik nie. Se jou se, net soos jy kan
|