|
Ander liedjies soos “ Skip van geluk”, “Een noot wysie”, “ Laaste kans”, “Sê net ja of nee” en “ Liefde in ‘n sakkie” is van die liedjies wat reeds groot opslae maak by haar gehore. Die duet saam met Ricky Conn verras mens aangenaam en val goed op die oor.” Jy's my trane nie werd “ is reeds op verskeie Radiostasies se treffesparade.
RMD het die spog produk op die rakke geplaas in Julie en verwelkom die “bloubloed” prinses in hulle stal. “ Sy is ‘n aanwins vir ons land en sy berdryf.
RMD het sopas ‘n Video opname van die trefferliedjie “ Jy's nie my trane werd “ opgeneem wat reeds Radio IFM se Top 30 en Overvaalstereo se Top 20 behaal het en groot aanhang van haar ondersteuners geniet.Die Video is na TV kanale gesend vir beeldsending.
Eens op ‘n tyd kon mens die blondekop met Jelly Tots omkoop maar haar droom om met haar ouma se diamantring in ons land se eie superbowl te gaan sing sal sy vir niks verruil nie!!
ALBUM NAVRAE; RMD – (011) 823 – 1771
Skakelbeampte : Gerhard Lochenberg
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel. 018 6730699
|