Flash 8 required
Home Nuus Skakels Soek
Banner
Banner
 
 
 
   
Se jou se
Wat dink jy van Afrikaanse Musiek
 

.
  • Nuutste
  • Meeste gelees
  • Nuusflits
Louis Fivaz
Louis Fivaz
...
Lees meer... 755 Hits 0 Ratings
LIZA BRONNER, betower elk...
LIZA BRONNER, betower elke keer
Liza Bronner se nuwe CD is vanaf einde September landwyd beskikbaar en met ‘n titel soos Vir eers is dit net ek gee sy sommer dadelik haar aanhangers...
Lees meer... 734 Hits 0 Ratings
Nuwe Webtuiste
Nuwe Webtuiste
Welkom by die nuwe Ons vir jou Suid Afrika webtuiste. Hou vas, dit gaan net beter raak... Ons gaan binnekort 'n paar lekkerhede launch soos...
Lees meer... 7435 Hits 0 Ratings
WIN Almay hampers valued ...
WIN Almay hampers valued at R1000
To WIN one of 3 Almay hampers valued at R1000 each (including a complete set of Bio Organics) go to...
Lees meer... 6406 Hits 5 Ratings
To WIN one of 3 Almay hampers valued at R1000 each (including a complete set of
Bio Organics) go to
www.almaycompetition.co.za.
Banner
.
Cordelia PDF Print E-mail
User Rating: / 4
PoorBest 

Hit Records is trots om ons eerste kunstenaar Cordelia bekend te stel. Die splinternuwe CD is nou beskikbaar by www.hitrecords.co.za en ander goeie musiek winkels. Jy kan haar besoek by  www.cordelia.co.za of gaan loer in op Facebook (Kliek Hier)

 


 

Cordelia Persverklaring

Cordelia is ‘n jong, opkomende liedjieskrywer en sangeres. Sy is gebore in Fochville en het in Carletonville grootgeword. Haar ouers het haar van kleins af ondersteun en ‘n liefde vir musiek by haar gekweek. Haar pa se liefde vir die kitaar en liedjies skryf het van jongs af haar eie passie aangevuur... 

As kind het sy nog altyd ‘n brandende begeerte gehad om ‘n verskil te maak en om ander hoop te gee, en haar grootste hartswens is om deur haar musiek te wys dat drome kan waar word. Soos sy self sê: “Dis nie waar jy vandaan kom nie, maar waarheen jy op pad is.” 

Haar eie drome behels om CD-verkope te hê wat platinumstatus bereik, en natuurlik om soos elke ander musikant wat sy sout werd is by die Huisgenoot Skouspel op te tree.

Om haar eie liedjies op die verhoog te sing is beslis eerste prys, en as getroude vrou is dit geen wonder dat die liefde (vir haar man, familie en vriende) die groot inspirasie agter haar lirieke is.
Dié gewese hoofmeisie van die
Hoërskool Carletonville het ‘n groot voorliefde
vir die buitelug, American Country,
mooi klere en vinnige karre,

  

 

 

 

 

 

 

en wanneer Cordelia aansit vir ete is dit gewoonlik agter ‘n bord pasta of ‘n pizza. Maar groente doen absoluut niks om haar te inspireer nie. Ook nie hoogmoediges nie: “Ons is almal maar net mense”. 

Cordelia se ster skitter reeds blink en dit is duidelik dat sy nie net nog maar ‘n gewone mens en sanger is nie, want benewens ‘n paar ontberinge op ‘n jong ouderdom het sy van dag een af geweet: “Werk hard en hou aan droom.”

 Die_Beste_Web.pngKoop Cordelia se debuut CD vandag by HIT RECORDS > SHOP ONLINE

 
Banner
Banner

Banner
 
       
Banner
Banner
Website by Design4U and Hosting by InterImage Hosting.com